
Scrumptious Lessons In The Afrikaans Class… “KOS-TEMA”
During Term 3 the Year 8 classes discussed and studied food as a topic area.
Throughout some of our lessons, talking about our favourite tasty treats, made us very hungry. (Especially the lessons before break time.)
Wat is jou gunsteling kos? (What is your favourite food?)
- Sushi is my gunsteling kos in die hele wêreld. Maar dit is ‘n bietjie ryk as jy te veel eet. (Rylee Howes)
- Hoender en groente is my gunsteling kos. (Keno Theart)
Wat is jou gunsteling ongesonde kos? (What is your favourite unhealthy food?)
- My gunsteling ongesonde kos is ‘n hoenderburger en skyfies. (Philade Luthango)
Wat is jou gunsteling gesonde kos? (What is your favourite healthy food?)
- My gunsteling gesonde kos is vrugte. Vrugte smaak baie lekker. Ek hou van lemoene, appels, kersies, aarbeie, piesangs en druiwe. (Layla Moodley)
Wat is die vreemdste kos wat jy al geëet het? ( What is the strangest food you have ever eaten?)
- Die vreemdste kos wat ek al geëet het, was krap. Dit is vreemd, omdat jy eers die skulp moet kraak voordat jy by die vleis uitkom. (Vincent Chamunorwa)
Watter land dink jy het die beste kos? (Which country do you think has the best food?)
- Ek dink Suid-Afrika het die beste kos, want ons het biltong, koeksisters en lekker braaivleis.
(Nandi Buthelezi)
Watter kos weier jy om te eet? (What food do you refuse to eat?)
- Ek hou regtig nie van aartappels nie. Ek eet langtand daaraan. (Oscar Berger)
Wat bestel jy gewoonlik by ‘n restaurant? (What do you usually order at a restaurant?)
- Ek bestel gewoontlik stokvis en skyfies by ‘n restaurant. (Kian Frauendorf)
Here is a recipe for proudly South African “ Soetkoekies”
Smaaklike ete!
Carmen de Villiers
High School Afrikaans Teacher